|
| Oshakati 'n bietjies te nat.
'n Paar reënfotos van verspoelings in Oshakati in die noorde van
Namibië.
Die inkoop sentrim Aflewering tot stilstand gedwing Maak die beste met wat ookal jou kant toe kom ..... As dit 'n oorvloed water is - gaan vang vis
|
