Kambi die koedoe koei van Elisenheim Namibia in die groen

inskrywings in hierdie blog kliek hier

 

Dit reën in Namibia soos baie lanklaas.  Hier is Kambi in die groen natuur op die gasteplaas Elisenheim by Windhoek

Dit is nie net so nat en groen om Windhoek nie.  Ons seun het ook fotos gestuur van Oshakati en ons het die suide self gesien.  Vanaf die grens tot by Keetmanshoop was die suide van Namibia pragtig groen met poele water wat rondstaan. 

Ons het net ons kameras vergeet.  Dit is tragies dat ons so agterlosig was om nie die kameras eerste in te pak nie. 

sug.

Volgende keer.

 

 

 

 

tuisblad.nav.gif (1656 bytes)