inskrywings in hierdie blog kliek hier
Oshakati 'n bietjies te nat.   'n Paar reënfotos van verspoelings in Oshakati in die noorde van Namibië.  

Die inkoop sentrem

Aflewering tot stilstand gedwing

Maak die beste met wat ookal jou  kant toe kom .....

As die lewe vir jou water gee -   gaan vang vis

 

 

 

tuisblad.nav.gif (1656 bytes)