inskrywings in hierdie blog kliek hier

Voorspoed in die nuwe jaar 2010

Daar is nog baie uitdaagings wat ons  onder moet kry.

(klik op die foto om te vergroot)

Kan 'n oupa meer gelukkig wees as dit ??!

Die kleinders geniet die ou rekenaars met die ou speletjies.  Nico is nou klaar

met sy eerste jaar op universiteit en die spesifieke speletjie wat hy speel het hy

voorskool gespeel. 

Die rekenaars is darem ietwat meer modern - ook maar net.

PS.  Moenie vir Oupa onderskat nie.  Hy lyk net so skadeloos met sy boek,

daardie is sy komper en die kinders het nog nie reggekry om  sy tetris hoë tellings

te wen nie.

Op die gordyn agter spog ouma met die katte se linte.

 

 

 

 

 

 

 

 

tuisblad.nav.gif (1656 bytes)