|
'n aalwyntuin spaar water en arbeid. |
|||||||||||||||||||||||||||||||
Ons is gesteld daarop om vars kwaliteit saad te verskaf. Op die saadlys is meer as 30 verskillende aalwyne en talle mooi hibriedes met fotos en beskrywings. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||
| Aalwynplante mag nie vervoer word sonder 'n kwitansie nie. Hierdie kwekery, boer of privaatpersoon moet 'n permit hê om die plante te verkoop of skenk. Die permit is verkrygbaar vanaf die departement natuurbewaring (dit mag verskil in die verskillende provinsies). |
| Ons skakels |
Wees gereed om dit te geniet !! Capped ADSL Uncapped ADSL linux hosting kliek
| INSTALLASIE Afrikaanse leestekens | WINDOWS XP |
| 1. My computer 2. Control Panel 3. Klik op Regional and Language 4. Klik op Language 5. Klik op Details 6. Klik op add 7. Op oopvalvenster kliek op keyboard layoute/IME 8. In daardie oopvalvenster, kliek op United States International. 9. Klik weer op venster en kies United States International 10. Apply en OK |
|