My weblogs    Hier ruil ons skakels   vir ons Afrikaanse blogs en webtuistes of webwerwe.

Ons verkies skakels van blogs oor die natuur, plante, tuin, huislewe of opvoedkundig, maar enige skakel na 'n blog of webwerf  sal oorweeg word. Geen skakels word aanvaar  nie waar die inhoud aanstootlike, onwettige of volwasse informasie bevat.

Kliek vir Engelse skakels en ons webtuistes in Afrikaans en Engels

My Afrikaanse blogs is: 
Skakels na Afrikaanse blogs  sal op hierdie webblad geplaas word -  kontak my om skakels te ruil
Dit is nie moontlik om die skakels dop te hou nie, indien daar enige skakel is met enigiets wat aanstoot gee,  kontak my asb.
Ons skakels in ruil is hier
probleme met Afrikaanse leestekens is maklik opgelos kliek hier

 

Skakels      
Skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.

     
Die Knoop: Duisende Afrikaanse Bestemmings!
www.dieknoop.co.za
 

 

ons webtuistes
Siamese en American Curl katte. webwerf in Engels  ons voer goeie lyne in soos die International Grand Champiom ramkat.  Ons doen dit om ons katjies gesond te hou en kwaliteit te verbeter, ons verhoog nie ons pryse nie.

Afrikaanse aalwyn tuin webwerf   saad en  fotos van meer as 30 verskillende aalwyne vir die water spaar tuin - spaar ook aan werk en onderhoud.  Met wenke.

 

skakels na ons Afrikaanse blogs
trakteer tuinvoeltjies    'n tuin met aalwyn- en plakkieblomme vir die suikerbekkies en 'n klein graswildernis vir die saadeters.
Namibie vanaf die suide tot by Windhoek.  'n paar mooi aalwyn fotos, tyd was bietjie min.
Kambi en haar katte die hans koedoe
kortpad na die weskus en walvisbaai
die Spitzkoppe en blink klippies
Die skakel na ons Afrikaanse webwerwe
aalwynsaad photos en beskrywings, kweek meer as 30 verkskillende aalwyne van saad vir die waterspaar tuin.

 

tuisblad.nav.gif (1656 bytes)

 

Afrikaanse leestekens in Windows is maklik - Die instruksies is hoofsaaklik vir myself sodat ek dit nie weer moet soek nadat ek my komper moes skoonvee asgevolg van 'n virus nie.
INSTALLASIE
Windows  verander jou sleutelbord  na UNITED STATES-INTERNATIONAL.

Kliek op My Computer
Kliek op Control Panel
Kliek op Keyboard
Kliek op Language
Kliek op Properties
Kliek op UNITED STATES-INTERNATIONAL op drop-down WINDOW
Kliek op OK (verskaf WINDOWS CD indien gevra)
APPLY  en  OK
gaan verder uit en normaal voort

WINDOWS XP

1. My computer
2. Control Panel
3. Kliek op Regional and Language
4. Kliek op Language
5. Kliek op Details
6. Kliek op add
7. Op oopvalvenster kliek op keyboard layoute/IME
8. In daardie oopvalvenster, kliek op United States International.
9. Kliek weer op venster en kies United States International
10. Apply en OK