'n aalwyntuin spaar water en arbeid.

Ons is gesteld daarop  om vars kwaliteit saad te verskaf.  Op ons saadlys is meer as 30 verskillende aalwyne en talle mooi hibriedes met fotos en beskrywings.

 
Daar is saad onder andere:-  van die groot Suid-Afrikaanse medisinale aalwyn Aloe ferox wat ook reeds eeue in Afrika   medisinaal gebruik word, met fotos en beskrywings.
Hierdie bladsy is slegs om die nuwe adres aan te gee
Kliek asb. Hier vir die webwerf.
'n Aalwyn tuin het 'n besonderse bekoring en atmosfeer -  somer of winter, in blom of nie.  Verder het hierdie wonderlike plante nog veel meer voordele; die blomme lok suikerbekkies en ander voëls,  die jel is waardevol vir gesondheid  en skoonheid en die onderhoud van die tuin is minimaal.

 
 
 
 

Ons Afrikaanse blog

 
 
Custom Search