|
My weblogs Hier is ons Afrikaanse blogs. |
Ek gaan nie die Engels blogs vertaal nie. Afrikaners is heel rats om die Engelse taal te verstaan. Die Afrikaanse blogs is vir die genot om Afrikaans op die www te sien. |
| My eerste Afrikaanse blog is: |
| trakteer tuinvoëltjies 'n tuin met aalwyn- en plakkieblomme vir die suikerbekkies en 'n klein graswildernis vir die saadeters. |
| Namibië Suide 'n vinnige rit deur die suide van Namibië met 'n paar aalwyn- en ander fotos |
| Skakels na Afrikaanse blogs sal op hierdie webblad geplaas word - kontak my om skakels te ruil |
| My Afrikaanse webwerwe |
| Skakels |
| Skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands. |
| EHR software |