DIE VARSWATERAKWARIUM

Visse vir die akwarium

Hierdie webwerf  is geensins 'n wetenskaplike identifikasie van visse nie, maar dit sal die opsoek van inligting aangaande akwariumvissies makliker maak.  Dit is vinnig om deur die vissies te soek en dan die wetenskaplike naam te vind waarmee  verderre inligting op die www  gevind kan word.
 
Daar is algemene  inligting oor daardie vissoort (familie) en by die  foto van die vis is ook  basiese of  bytengewone inligting aangaande daardie spesifieke vis.
 
Enige voorstelle is welkom. Die webwerf kan uitgebrei word om by die aanvraag aan te pas     Kontak ons 

Inhoud

akwariums   
 barbs
botias
brakwater visse
cichlids
goudvis
gouramies
haaie
katvisse
lewendbarende visse
mesvisse
potloodvisse
skêrvisse
skeurvallei visse
tetras
visse
kommentaar
kontak
skakels
Teel akwariumvisse
tuisblad
 
  

 

 

 

 

 

 


Free Counter