Indeks
 
akwariums   
 barbs
botias
brakwater visse
cichlids
goudvis
gouramies
haaie
katvisse
lewendbarende visse
mesvisse
potloodvisse
skêrvisse
skeurvallei visse
tetras
visse
 
kontak
skakels
Teel akwariumvisse
tuisblad
 

 

    Tropiese visse vir die akwarium

  

Tropiese visse van die genus Rasbora,  is oor die algemeen gehard en vreedsaam.

Hulle is skoolvisse en swem rustig sonder om ander visse te pla. maar enkel of net twee visse is onrustig.
Die skêrvisse teel nie besonder maklik nie maar probeer die klewerige-eiers metode.

SILWERRASBORA

ROOIVINRASBORA

HARLEKYNVIS

SILWERRASBORA           Rasbora argyrotaenia   45mm
ROOIVINRASBORA   Rasbora  borapetensi    45mm

HARLEKYNVIS   Rasbora  heteromorpha   lyfvorm verskil van die ander Rasboras, vertoon mooi. 40mm

 

ROOIVINSKERVIS

SKÊRVIS

PÊRELRASBORA

ROOIVINSKERVIS  Rasbora caudimaculata          200mm
SKÊRVIS  Rasbora trilineata    70 mm
PÊRELRASBORA     Rasbora vaterifloris   40 mm