|
|
|
|
Tropiese visse vir die akwarium |
|
Die genus Labeo is bekend as "haaie" en die sg.
vlieënde jakkals is 'n apparte genus
Epalzeorhynchus
maar word hier saageplaas waar hulle ooglopend na
die haaie lyk en dus saam gesoek sal word. Albei species verdra nie kompetisie
van hulle eie soort nie. Ander visse word aanvaar. |
|
Labeo en
Epalzeorhynchus
kom uit die familie
Cyprinidae |
|
|
|
Die visse hier beskryf teel nie maklik (meestal glad nie) in
gevangeskap nie. |
|
|
|
ROOISTERTHAAI |
ROOIVINHAAI |
ROOIVINHAAI |
|
|
|
|
|
|
ROOISTERTHAAI Labeo
bicolor
120 mm |
|
ROOIVINHAAI Labeo erythrurus
120 mm |
|
ROOIVINHAAI albino en rooivinhaai Labeo erythrurus
jongvis |
|
|
|
Al die haaie hou nie
van kompetisie met hulle eie soort nie. Hou net een aan per
akwarium. Ander visse is veilig. |
|
|
|
BALAHAAI |
PÊRELHAAI |
|
VLIEËNDE JAKKALS |
|
|
|
|
|
|
BALAHAAI
Balanteocheilus
melanopterus
150 mm In teesnstelling is hierdie haai 'n skoolvis maar
weens die grootte is dit moeilik in die gewone akwarium. Die
balahaai is baie aktief maar nie moeilik nie. |
|
PÊRELHAAI
Labeo forskalii
120mm |
|
VLIEËNDE JAKKALS
Epalzeorhynchus kallopterus 100 mm |
|
|
|
|
|
|