|
|
|
|
Die visse bekend as tetras teel volgens die
nie-klewerige-eiers
metode. Dit is belangrik om baie skoon te werk en ook om
die eiers donker te hou. Daar is 'n paar visse in
hierdie groep wat baie maklik teel en ander wat glad nie wil
teel nie (heelwaarskynlik kort iets wat die proses aan die
gang sit). |
|
|
|
BLINDETETRA |
BLOEDVINTETRA |
ROOINEONTETRA |
SILWERTIP |
|
|
|
|
|
|
BLINDETETRA
Astyanax fasciatus mexicanus 70 mm |
|
BLOEDVINTETRA
Aphyocharax
anisitsi 45 mm |
|
ROOINEONTETRA
Cheirodon axelrodi
40 mm |
|
SILWERTIP Hasemania melanura
45 mm |
|
SWARTWEDUWEE |
kleure |
albino |
|
|
|
|
|
|
SWARTWEDUWEE
Gymnocorumbus
ternetzi
Die eerste foto links is geneem 1974 en wys die verandering
in voorkoms van hierdie akwarium vissies in 30 jaar. Langvin variasies is
geteel asook 'n baie mooi albino. |
|
'n Verskeidenheid kleure was net 'n baie kort tyd op die mark. Dalk
kunsmatig ? 60 mm |
|
|
|
BUENOSTETRA |
GLOEIENDETETRA |
KOPENSTERTLIG-TETRA |
VLAMTETRA |
|
|
|
|
|
|
BUENOSTETRA
Hemigrammus
caudovittatus
80 mm |
|
GLOEIENDETETRA
Hemmigramus
erythrozonus
40 mm |
|
KOPENSTERTLIG-TETRA
Hemigrammus
ocellifer 35 mm |
|
VLAMTETRA
Hyphessobrycon flammeus
40 mm |
|
ROOINEUSTETRA |
SWARTNEONTETRA |
ROOITETRA |
SERPATETRA |
|
|
|
|
|
|
ROOINEUSTETRA
Hemigrammus
rhodostomus 50 mm Rooi neus
ontwikkel eers by volwasse vis. |
|
SWARTNEONTETRA
Hyphessobrycon
herbertaxelrodi
30 mm |
|
ROOITETRA
Hyphessobrycon
callistus 45 mm |
|
SERPATETRA
Hyphessobrycon
serpa 40 mm |
|
GEELTETRA |
GEBROKEHARTTETRA |
SWARTSTREEPTETRA |
ROOI-OOGTETRA |
|
|
|
|
|
|
GEELTETRA
Hyphessobrycon
pulchripinnus 30 mm die voorste strale van die
buikvin is geel. |
|
GEBROKEHARTTETRA
Hyphessobrycon
erythrostigma
70 mm |
|
SWARTSTREEPTETRA Hyphessobrycon scholzei
60 mm |
|
ROOI-OOGTETRA
Moenkausia
sanctae filomenae 60 mm |
|
SILWERDOLLAR |
SILWERDOLLAR |
KEISERTETRA |
NEONTETRA |
|
|
|
|
|
|
SILWERDOLLAR
Metynnis rooseveldti 150 mm
Hoofsaaklik vegetariese droëkos; 'n drywende vars slaaiblaar;
vriesgedroogde wurms |
|
SILWERDOLLAR
Metynnis
schreitmuelleri
140 mm
soos hierbo. |
|
KEISERTETRA
Nematobrycon palmeri 35 mm |
|
NEONTETRA Paracheirodon innesi
30 mm |
|
KONGOTETRA |
KONGOTETRA |
PACU |
STERTETRA |
|
|
|
|
|
| KONGOTETRA Phenacogrammus
interruptus volwasse vis mannetjie 80 mm |
|
KONGOTETRA Phenacogrammus interruptus jong vis
of wyfie 60 mm |
|
PACU
Piaractus
nigripinnis Hierdie mooi groot swaar vis is 'n
vegetarier. Ekstra filtrasie is nodig. 300 mm |
|
STERTETRA
Pristella
maxillaris
40 mm |
|
PIKKEWYNVIS
Thaeria
boehlkei Swem met kop skuins na bo.
70 mm |
| |
|
|
|
|
|
|
|