Indeks
 
akwariums   
 barbs
botias
brakwater visse
cichlids
goudvis
gouramies
haaie
katvisse
lewendbarende visse
mesvisse
potloodvisse
skêrvisse
skeurvallei visse
tetras
visse
kommentaar
 
skakels
Teel akwariumvisse
tuisblad
 

 

    Tropiese visse vir die akwarium

Die familie Anostomidae  uit die sub-orde Ciprinoidae is algemeen bekend as Potloodvisse.

Die meeste visse van hierdie familie swem met die kop skuins na onder.  Die bek is klein, voer fyn droëe kos waarin hulle kan rondpik.
  

GESTREEPTE

EENSTREEP

GESTREEPTE

POTLOODVIS

POTLOODVIS

KOPSTAANDER

GESTREEPTE POTLOODVIS  Anostomus anosto  140 mm

EENSTREEP POTLOODVIS   Nannostomus  beckfordi  60 mm

GESTREEPTE KOPSTAANDER    Leporinus fasciatus    300 mm

 

 Die potloodvisse en alge-eter hier beskryf teel nie in gevangeskap nie - sover my kennis strek.
 

GESPIKKELDE KOPSTAANDER

 

 
GESPIKKELDE KOPSTAANDER  Chilodus  punctatus   70 mm
 

 

    
Die familie Gyrinocheilidae bestaan uit net die een genus Gyrinocheilus.  Die visse het almal suiglippe en 'n besonderre eienskap in die vorm van 'n opening by die kiewe, sodat die visse kan asemhaal en terseldertyd nog vassuig met die bek. In die vrye natuur kom die visse in vinnig vloeiende strome voor waar hulle aan die klippe vassuig.
ALGE-ETER       'n verskeidenheid kleurpatrone is geteel vir die akwarium.
 
ALGE-ETER     Gyrinocheilus   aymonieri              Lengte 200 mm