Indeks
 
akwariums   
 barbs
botias
brakwater visse
cichlids
goudvis
gouramies
haaie
katvisse
 lewendbarende visse
mesvisse
potloodvisse
skêrvisse
skeurvallei visse
tetras
visse
 
kontak
skakels
Teel akwariumvisse
tuisblad

 

   Tropiese visse vir die akwarium
Die familie Cyprinidontidae in die  orde Microciprini

 Die sub-familie Poeciliinae of lewendbarende tanddraendekarpe

 

SWAARDSTERT    Xiphophorus  helleri

swaardstert mannetjie

langvin swaardstert

dubbelswaardstert

swaardstert wyfie

Stert variasies geteel in die mannetjies.  Wyfies is nog redelik eenvormig op hierdie stadium.    70 mm
 
 

PLATIE

GUPPIE

GUPPIE WYFIE

 

PLATIE  mannetjie   Platypoecilus  maculatus
PLATIE  wyfies. 
Albei geslagte kom voor in 'n verskeidenheid kleure. Die verskil tussen die gelsagte is slegs sigbaar in die buikvin.
GUPPIE   Poecilia reticulata 
GUPPIE WYFIE    'n groot verbetering op die oorspronkilike kleurlose vissie met kort vinne.   50 mm
 
 

SWARTMOLLIE

SILWERMOLLIE

SEKELSTERTMOLLIE

BALLONMOLLIE

SWARTMOLLIE  Poecilia  sphenops  Verskillende geteelde variasies    80 - 120 mm

 

  FAMILIE:  Hemirhamphida                HALWEBEK

   
   HALWEBEK  Dermogenys  pusillus
  Die halwebek (halfbek) is tuis direk onder die oppervlakte van die water.   Daar moet 'n paar drywende plante op die water wees wees, maar ook genoeg swemspasie.  Die mannetjies baklei ywerig met mekaar en as die bek beseer word herstel dit selde en dit beteken die dood vir die vissie.  Hierdie visse kom voor in varswater,  maar hoofsaaklik in brakwater, dus word 'n bietjie sout in die water aanbeveel (een telepel sout op tien liter water). Die vissies se weerstand is swak in die akwarium.  Lewendige kos soos vliëe, klein motjies, krieke en selfs die vriesgedroogde wurms (solank hulle dryf) is baie belangrik om hierdie vissies gesond te hou.

Minder bekende lewendbarende tanddraendekarpe

Daar is rofweg twee-en-twintig genera in die SUB-FAMILIE: Poeciliinae

 Deurdat daar altyd weer na variasie gesoek word is dit moontlik dat van hulle weer sal opduik.

MESLEMMOLLIE    Alfaro   cultratus  Die meslemmollie is sywaarts afgeplat    onder die agteryf wat dan die indruk gee dat die vis 'n ekstra vin het.   Hierdie voorkoms is ook die rede vir die algemene naam - meslem.  Alfaro cultratus is roofvissies en het nie plantvoedsel in die dieet nodig soos die bekende lede van hierdie sub-familie - mollie, swaardstert en guppie nie.
 

 

akwariums          barbs            botias              brakwater visse            cichlids               goudvis    tuisblad 
gouramies          haaie            katvisse      lewendbarende visse        mesvisse          potloodvisse

skêrvisse             skeurvallei visse              tetras            visse     skakels                    kontak