| Hierdie webwerf is
geensins 'n wetenskaplike identifikasie van
visse nie, maar dit sal die opsoek van inligting aangaande
akwariumvissies
makliker maak. Dit is vinnig om deur die vissies te soek en dan die wetenskaplike naam te vind
waarmee verderre inligting op die www gevind kan word. |
| |
| Daar is algemene inligting oor daardie vissoort (familie)
en by die foto van die vis is ook basiese of bytengewone
inligting aangaande daardie spesifieke vis. |
| |
| Enige voorstelle is welkom. Die webwerf kan uitgebrei
word om by die aanvraag aan te pas
Kontak ons |