|
|
|
|
Tropiese visse vir die akwarium |
|
Die familie Notopteridae
is vanaf Afrika en Asië. Die genus Xenomystus het
nie die klein vin op die rug nie. Die lang buikvin stel
hierdie visse in staat om ewe maklik en vinnig vorentoe of
agteruit te swem. Hulle is roofvisse met 'n groot bek. |
|
MESVIS
. Notopteris afer Hierdie twee Mesvisse
hou nie van kopetisie van hulle eie soort nie. Hulle
is gelukkig met 'n paar plante of ornament vir skuiling en groot
rustige visse pla hulle nie. Kleiner visse sal met die tyd
verdwyn 600 mm |
|
HARLEKYN MESVIS Notopteris chitala
600 mm
Die kolle verskyn en groei soos die visse groter word. Die
kolle mag selfs verskil weerskante van die vis. |
|
|
|
AFRIKA MESVIS |
SPOOKMESVIS |
|
|
|
|
AFRIKA MESVIS
Xenomystus nigri
Daar is altyd 'n uitsondering op 'n reël - Hierdie mesvisse moet
'n in skool gehou word. Alleen is die vis baie senuagtig en
kwyn. 300 mm |
| |
|
SPOOKMESVIS
Apteronotus albifrons
Suid Amerika. Dit is onwerklik hoedat hierdie vis tussen die
plante inswem en verdwyn. Die vis kwyn vinnig as hy nie tuis
voel nie. Hou een spookmesvis in 'n dofverligte akwarium met
plastiekplante of dekor waaronder die vis kan veilig voel.
Visse soos die barbs of gouramies is goed maar cichlids baklei te
veel en neons sal geeët word. 300 mm |
|
|
|
|
|
|