|
|
|
|
|
|
Tropiese visse vir
die akwarium |
|
Die familie Cichlidae, algemeen bekend as
cichlids |
|
Die meeste spesies uit hierdie familie is roofvisse wat
territoriaal is. Cichlids is dus geneig om geniepsig te
wees en sal eenige kleiner vissie doodmaak en indien moontlik,
opeet. In die natuur baken die cichlids 'n terrein af
wat hulle dan vverdedig. Onthou net om die
ander vissies soos bv. katvisse van skuiling te voorsien. |
|
SEKELSTERT APISTO |
RAMEREZI |
ROOI
DUIWEL |
VUURBEK |
|
|
|
|
|
|
SEKELSTERT APISTO Apistogramma ortmanni is
die buitenste strale van die stertvin verdik en effens langer as
die binneste deel. Klein en vreedsaam 50 mm |
|
RAMEREZI
Apistoramma Ramirezi
is uiters vreedsaam, maar ook sku 50 mm |
|
ROOI
DUIWEL Cichlasoma erythraeum is groot en
baklei sonder end in 'n klein akwarium In groot
akwariums vertoon hulle pragtig deurdat hulle gedurig besig is om
die terrein skoon te maak of te pronk. 200 mm |
|
VUURBEK
Cichlasoma meeki Die kleur is net
helder in mannetjies gedurende broeityd. 100 mm |
|
BANDIETCICHLID wyfie |
BANDIETCICHLID |
BANDIETCICHLID |
JACK DEMPSEY |
|
|
|
|
|
|
BANDIETCICHLID wyfie
80
mm Cichlasoma nigrofasciatum is een van die maklikste
cichlids om te teel |
| BANDIETCICHLID mannetjie
100
mm Cichlasoma nigrofasciatum hulle sal
kleintjies grootmaak in die |
|
gemeenskapsakwarium tussen groter visse. |
|
|
BANDIETCICHLID mannetjie pienk variasie. |
|
JACK DEMPSEY wyfie
Cichlasoma octofasciatum
. Hierdie visse skrop die gruis deurmekaar en baklei met enige vis
wat nie geëet kan word nie maar dit is werklik interessant
om 'n paartjie dop te hou. 200 mm wyfie klein 100 mm |
|
SEVERUMCICHLID |
SEVERUMCICHLID |
DRIEKOL-CICHLID |
|
|
|
|
|
SEVERUMCICHLID
Cichlasoma severum
250 mm Nie agressief nie teenoor visse van ongeveer dieselfde
grootte |
|
SEVERUMCICHLID
Cichlasoma severum
goue variasie |
|
DRIEKOL-CICHLID Cichlasoma trimaculatum
Grootte verskil tusen mannetjie en wyfie kom dikwels voor
in cichlids. 'n Groot mannetjie verdedig die terrein
beter. mannetjie 250 mm wyfie links 150 mm |
|
|
|
|
ROOIVINGRONDETER |
EGIPTIESE BEKBROEIER |
KRIBENSIS wyfie |
KRIBENSIS |
|
|
|
|
|
|
ROOIVINGRONDETER
Geophagus hondae
Hierdie visse bly in 'n groep. grootte 100 mm |
|
EGIPTIESE BEKBROEIER Haplochromis
multicolor 70 mm parmantig. |
|
KRIBENSIS
Pelvicachromis pulcher
was voorheen Pelmatrochromis kribensis 70 mm en
80 mm |
|
Hierdie kleiner cichlids kan saam met vry swemmende
skoolvissies aangehou word solank hulle 'n klein terrein het. |
|
ENGELVIS |
DISKUS jongvis |
DISKUS |
DISKUS |
|
|
|
|
|
|
ENGELVIS
Pterophyllum emekei Hierdie vis is geteel in 'n
aantal kleure en vin lengtes. Baie gewild en bekend |
|
DISKUS
Symphysodon aequifasciata axelrodi
jongvis, volwasse vis en geteelde kleurvariasie |
|
DISKUS Die geteelde visse is al redelik gehard in die
akwarium. Pragtig maar verkieslik nie vir 'n beginner nie. |
|
|
|
|
|
|