|
Tropiese visse vir die akwarium |
|
Die familie Cobotidae
is
algemeen bekend as botias. |
|
Feitlik al die botia soorte is bodemvisse en hulle benodig
wegkruipplek tussen klippe of plante. |
|
Hulle kan saam met die meeste ander
vreedsame visse aangehou
word, maar nie saam met hulle eie soort nie. |
|
Nog een van die kenmerke van die botias is die penne aan die
onderkant van elke oog. Die penne is baie goed |
|
weggesteek met
net 'n effe riffie sigbaar onder die oog. Wanneer die vis
bedryg voel word die skerp penne oopgeklap |
|
|
|
SKUNKBOTIA |
GESTREEPTE BOTIA |
PAKISTANBOTIA |
TIERBOTIA |
|
|
|
|
|
|
SKUNKBOTIA
Botia horae
voorsien wegkruipplek. 100 mm |
| GESTREEPTE BOTIA
Botia hymenophysa Nagaktief. Slaapplek gedurende die dag is noodsaaklik.
200 mm |
|
PAKISTANBOTIA
Botia lohachata
Hierdie is een van die min botias wat gelukkig is in 'n groep.
100mm |
|
TIERBOTIA Botia
macracantha Die tierbotia is ook gelukkig in 'n groep.
150 mm |
|
BLOUBOTIA |
BAHIE-BOTIA |
GEVLEKTE DORINGOOG |
SANDVRETER |
|
|
|
|
|
|
BLOUBOTIA Botia
modesta 250 mm Groot vinnig en geniepsig.
Goeie maat vir cichlids en ander rowwe visse. |
|
BAHIE-BOTIA
Botia lucas-bahie 80 mm
vreedsaam en besig op sy eie. |
|
GEVLEKTE DORINGOOG
Botia acanthopthalmus kuhlii 100mm Hy hou die
klein hoekies skoon. |
| SANDVRETER
Cobitis taenia
120 mm suig en spoeg uit bekke vol sand.
'n Baie goeie skoonmaker |
|
|
|