|
Tropiese visse
vir
die akwarium |
| kwariums 'n paar voorbeelde. As daar
enige inligting i.v.m. akwariums is wat u wil deel -
praktiesse wenke, of hoe om die akwarium in te rig -
fotos is welkom. Vrae is ook welkom.
kontak |
|
|
|
Fotos links:- Die twee fotos,
kat en visbakke behoort aan Yann en Andree Lavoie. |
|
Hierdie visbakke is
geskik vir die aanhou van Beta splendens algemeen
bekend as die siamesevegter. |
| |
|
|
|
foto links:-
Die agtergrond is 'n prent aangeplak aan die buitekant van die
agterruit. |
|
foto regs:- Die spiraalgras in die bak met bietjie grond
in groei goed. Dit is wegkruipplek en terselfdertyd mooi.
Plante agter is nie eg nie en die agtergrond is aan die
buitekant geplak. Algemeen 'n mooi akwarium en ook
prakties. |
| |
|
|
| Malawie tema |
| Die rotse in die akwarium links is nagemaakte keramiek rotse. Dit
is baie ligter in gewig as egte rotse en effektief. |
| Die groot sterk akwarium regs is gevul met egte rotse.
Indrukwekkend maar swaar. |