|
Tropiese visse vir die akwarium |
|
Tropiese visse van die familie
Cyprinidae genra Barbus,
Danio en Brachidanio is oor die algemeen gehard en vreedsaam. |
|
.Hulle is
lewendig
en spelerig en vroetel graag in die gruis. |
|
Waar spasie dit toelaat hou hulle in 'n
skool. Dit vertoon mooi en die visse voel tevrede. |
|
Die genus Labeo verskil in die opsig dat hulle nie kompetisie
van hulle eie soort verdra nie. Ander visse word aanvaar. |
|
RYSVELDBARB |
PRAGBARB |
DUNKERBARB |
T-BARB |
|
|
|
|
|
|
|
RYSVELDBARB Barbus
chola 80 mm |
| PRAGBARB : Barbus
conchonius 70 mm |
|
DUNKERBARB
Barbus everetti grootte 150 mm |
|
T-BARB Barbus (ook bekend as Barbodus)
lateristriga
grootte 150 mm |
|
ROBYNBARB |
SCHUBERTIBARB |
TIERBARB |
SESSTREEPBARB |
|
|
|
|
|
|
ROBYNBARB
Barbus nigro fasciatus 50 mm
|
|
SCHUBERTIBARB
Barbus semifasciolatus
40mm |
|
TIERBARB Barbus
tetrazona 50cm |
| SESSTREEPBARB
Barbus pentazona hexazona
55 mm |
|
|
|
KERSIEBARB |
TIEKTOBARB |
VITATTUSBARB |
WITWOLKBERGEBARB |
|
|
|
|
|
|
KERSIEBARB Barbus titteya
55 mm |
|
TIEKTOBARB
Barbus stoliczkanus
60 mm |
|
VITATTUSBARB
Barbus vittatus
60 mm |
|
WITWOLKBERGEBARB
Tanichthys albonubes kan in 'n matige klimaat in tuin damme
gehou word. 35mm |
|
PÊRELDANIO |
LUIPERDDANIO |
ZEBRADANIO |
MALADANIO |
|
|
|
|
|
|
PÊRELDANIO Brachydanio
albolineatus 40 mm |
|
LUIPERDDANIO
Brachydanio frankei 35 mm |
|
ZEBRADANIO Brachydanio rerio
45 mm |
|
MALADANIO
Danio malabaricus 100 mm |
|