|
|
|
|
|
|
Goudvisse
vir
die akwarium |
|
FAMILIE: Cypinidae GENUS:
Carassius SPESIE: auratus |
|
Hier volg 'n paar
voorbeelde van die verskillende variasie van die goudvis. Die
reëls en benaming verskil in die verskillende lande en klubs.
Sterk filters wat hoofsaaklik die waterstroming vermeerder is
belangrik omdat die goudvis meer suurstof nodig het as die
warmwatervisse. |
|
|
Sloeboenkin - KOMEET oorsprong in Amerika
Hierdie goudvis is die
gekleurde variasie van die vaartbelynde japanese goudvis.
Tetsugyo d.i. komeet. Die sjoeboekin is grasieus en gehard. |
|
|
|
|
|
RANSJOE |
ORANDA |
BLOU-ORANDA |
RJOEKIN |
|
|
|
|
|
|
RANSJOE vanaf
ouderdom sesmaande en tot ongeveer driejaar ontwikkel die vis
uitgroeisels op die kop (wen) |
| ORANDA Die
uitgroeisels op die kop(wen) is groot en bedek feitlik die oog in
ouer visse. Die lang stertvin is dubbel en die dorsaalvin moet
regop staan. |
|
BLOU-ORANDA
'n populêre kleur variasie. Die wen van die jong
vissie begin om te ontwikkel. |
|
RJOEKIN (waaierstert) Die vinne van die
Rjoekin kan lank of kort wees. 'n Perfekte langvin Rjoekin is
skaars. Die dubbelle stertvinne behoort heeltemal geskei en
tweekeer die lengte van die lyf te wees. |
|
|
|
|
| KURO-DEMEKIN |
TELESKOOP |
SLUIERSTERT |
|
|
|
|
| KURO-DEMEKIN (hemelkyker) Die kenmerk van
hierdie swartkleurige goudvis is die oë wat opwaarts kyk. |
| DEMEKIN
(blackmoor)
is 'n swart goudvis variasie met uitpeuloë wat sywaarts
|
| TELESKOOP Die uitpeuloë kyk sywarts.
Hierdie is streng gesproke die KURO DEMEKIN (blackmoor) in kleur. |
| SLUIERSTERT (veiltail) Die vis se lyf
is eiervormig. Die stertvinne se lengte moet twee keer die lengte
van die vis se lyf wees en na onder hang soos 'n sluier. |
| |
| |
| HEMELKYKER Die KURO-DEMEKIN
in kleur. |
|
SJEE-LOEN 'n variasie met skubbe wat 'n
pêrelagtige voorkoms het. Hierdie goudvis het kort dubbel vinne. |
|
|
|
|
|
|
|
POMPOM Die
naam pom-pom verwys na die uitgroeisels op die neusopening van
hierdie goudvis |
|
|
|
|
BUBBLE-EYE Dié variasie kom uit Sjina. Die bubble-eye is
besonder sensitief en moet uiters versigtig gehanteer word.
Onder elke oog is 'n groot sak wat met vloeistof gevul is. Die
stert is dubbel en kort, die dorsaalvin is afwesig. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|