|
|
|
|
Tropiese visse
vir
die akwarium |
|
Die familie Anabantidae
uit die sub-orde Anabantoidea orde Percomorphi,
die bars-visse. 'n Kenmerk van die gouramies uit hierdie
familie is die labirintorgaan in die kop. Dit dien as 'n
bykomende asemhalingsorgaan en word met 'n mond vol lug gevul. |
|
SIAMESEVEGTER mannetjie links wyfie regs |
HEUNING-GOURAMIE mannetjie links
wyfie regs |
|
|
|
|
|
|
SIAMESEVEGTER
Betta splendens
Mannetjies veg aanhoudend met ander siamesevegter mannetjies hou
dus net een mannetjie in die akwarium, en beskerm hom teen ander
visse wat sy vinne byt. 60 mm |
|
HEUNING-GOURAMIE
Colisa chuna 35 mm. vreedsaam. |
|
|
|
|
|
DWERG-GOURAMIE wyfie links |
DWERG-GOURAMIE |
GESTREEPTEGOURAMIE |
|
|
|
|
|
DWERG-GOURAMIE
Colisa lalia
klein en vreedsaam 35 mm Die wyfie (links op die foto)
is al amper so kleurvol soos die mannetjie ( regs) geteel.
|
|
DWERG-GOURAMIE
een
van die vele kleurvariasies
van
Colisa lalia
klein en vreedsaam 35 mm |
|
GESTREEPTEGOURAMIE
Colisa fasciata
120 mm |
|
|
|
|
|
DIKLIPGOURAMIE |
SOENENDEGOURAMIE |
PARADYSVIS |
|
|
|
|
|
|
DIKLIPGOURAMIE Colisa
labiosa 80 mm |
|
SOENENDEGOURAMIE
Helostoma temmincki
200 mm hou hulle in 'n groep sodat swakker visse kans
kry om te eet. Die soen is blykbaar ,n vorm van kragmeet
soos in stoei. |
|
PARADYSVIS
Macropodus
opercularis blou en rooi geteelde variasies. |
|
|
|
|
|
REUSEGOURAMIE
Osphronemus goramy
600 mm |
|
Daar is 'n groot vesrskil in die voorkoms van die jong vis en die
volwasse vis. |
|
Die merke op die gesig van die vis is natuurlik en interessant/mooi.
Die probleem is nie dat die vis moeilik is om aan te hou nie,
maar dat dit moeilik is om die water skoon te hou van so 'n groot
swaar vis met 'n groot eetlus. |
|
|
|
|
|
PÊRELGOURAMIE mannetjie links wyfie regs |
MAANGOURAMIE |
DRIEKOLGOURAMIE |
|
|
|
|
|
|
PÊRELGOURAMIE
Trichogaster leeri
150 mm |
| MAANGOURAMIE
Trichogaster
microlepis 200mm |
|
DRIEKOLGOURAMIE
Trichogaster trichopterus foto geneem 1973. Die drie
kolle is die oog en twee op die lyf. Hierdie staatmaker
akwariumvissie is geteel in vele variasies 150 mm |
|
|
|
|
|
DRIEKOLGOURAMIE kleurvariasies |
|
|
|
|
|
|
| gouegouramie -
marmergouramie - bruingouramie en nog vele
ander sal volg. Vreedsaam en maklik. 150 mm |
|
|
|
KAMSTERT Belontia signata
100 mm skaars op die mark. Hierdie vis is
geniepsig. Kleur is rooi met groen glans. |
| |
|
|
|
|